COENIE@70 met Coenie de Villiers

COENIE@70 met Coenie de Villiers

COENIE@70 met Coenie de Villiers

13 Nov 2026 19:00

About

Coenie de Villiers is ‘n musieklegende en ‘n taalikoon in Suid-Afrika. Sy werk oor die afgelope halfeeu sluit albums, verhoogproduksies, opera en musiekblyspele in. Noudat hy sélf by die sewentig-kerf verbysteek, bied hy in hierdie debuutproduksie ‘n intieme en baie persoonlike terugblik op sy werk oor die afgelope dekades.

Kom luister na die liedere wat hom aanspreek en wat nie noodwendig gereeld gehoor word nie, kom hoor daardie komposisies wat volksbesit geword het en kom beleef eerstehands die vertellings van die stories ágter die stories. Dis die man en sy klavier onverdunde Coenie soos min.

Venue

Drostdy Theatre, Cnr Alexander St &, Bird St, Stellenbosch   Location on Google Maps

COENIE@70 met Coenie de Villiers

13-NOV-2026 19:00

R250

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…