Hoërskool Garsfontein Matriek Reünie 2006

Hoërskool Garsfontein Matriek Reünie 2006

Hoërskool Garsfontein Matriek Reünie 2006

07 Nov 2026 12:00

About

Dis tyd om die horlosie terug te draai en weer saam te kuier!

Sluit by ons aan vir die 20-jaar reünie van die Hoërskool Garsfontein Matrieks van 2006. Kom herleef die herinneringe, deel stories van die afgelope twee dekades en ontmoet weer ou vriende en klasmaats.

Of jy nou nog gereeld kontak het met jou skoolmaats of hulle laas by die matriekafskeid gesien het, hierdie is die perfekte geleentheid om weer bande te versterk, te lag oor die goeie ou dae en mekaar te vier.

Jou kaartjie sluit in:
- Corkage - bring gerus jou eie cooler.
- Welcome drinks
- 'n Driegang maaltyd met 'n spitbraai
- DJ en ander entertainment
- 'n Bekende MC
- 'n Kinder-afdeling met hope vermaak!

Venue

Hoërskool Garsfontein, Pretoria  Location on Google Maps

Hoërskool Garsfontein Matriek Reünie 2006

Hoërskool Garsfontein Matriek Reünie 2006 07 Nov 2026 12:00

From R0 to R320

 More Info

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…