Die beste stories eindig nie wanneer die gordyn sak nie, hulle kry weer asem. Groep 2 bring vyf van die tien ATKV-Tienertoneelfinaliste na die Kunstekaap. Elke produksie speel twee keer – kies jou datum en beleef al vyf produksies van Groep 2 met een kaartjie.
Ticket price: R150
One ticket provides access to all five Group 2 productions on the selected performance date.
Productions:
My hart – Hoërskool Despatch; op die rug van reuse – Hoërskool Noordheuwel; ’n Petisie aan Dionysus – Hoërskool Zwartkop; Die kandidaat – Hoërskool Stellenbosch; Die hoop – Hoërskool Parel Vallei.
www.asem.in.
Duration: 4hr30min; including intervals
Age Restriction: no under-5s
Kindly note that Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website, but should you require assistance, please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95, who will assist with navigation and booking.