Met: Ana van Achterbergh, Etienne du Plessis, Henco J, Nico Loubser, Nikita Meyer, Ulrich Slabbert en Zanje Bodenstein
Verwerking: Leon van Nierop Na die verhaal van: Johann Bekker Regie: Frans Swart
Het van Verlangekraal bring die storie van Het Heiberg, die weggooikind wat ’n dorpie se naam sou verewig, na die verhoog – hierdie keer uit háár perspektief. Sy kom in opstand teen ’n rigiede skoolsisteem wat geen ruimte laat vir individualiteit nie.