Webtickets - DIE ANDER DOGTER - Joburg Theatre

DIE ANDER DOGTER - Joburg Theatre

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
SAT-19-SEP-2026 19:30

DIE ANDER DOGTER - Joburg Theatre

19 Sep 2026 19:30

The Lesedi at Joburg Theatre

Stalls
Full Price R250.00
Pensioner R200.00
Student (with valid student card) R200.00
Group 10+ R200.00
Add to Calendar
’n Tienjarige dogter vind toevallig uit van ’n suster wat twee jaar voor haar geboorte oorlede is. Dié dogter was die Franse skrywer Annie Ernaux, wat in 2022 die Nobelprys vir Letterkunde ontvang het. Skielik was Annie nie meer ’n enigste kind nie, maar die plaasvervanger vir ’n groot afwesigheid wat voortleef in haar ouers se woordelose verdriet. Haar suster moes sterf sodat sy as die “vervanger” kon leef. ’n Ragfyn stuk oor skuld, familie en verlies.

Genre: Drama

Rolverdeling / Cast: Sandra Prinsloo

Skrywer / Playwright: Annie Ernaux

Regisseur / Director: Lara Foot

Tydsduur / Running time: 70 min

Aanbevole ouderdom / Age suitability: 13+

Taal / Language: Afrikaans