Hulle is klein lyfies met groot stories. Ses ATKV-Tjokkertoneelproduksies haal hul volgende groot asem op die Kunstekaap-verhoog. Beleef al ses nasionale finaliste in een program en ontdek hoe groot jong verbeelding kan droom. Ses stories. Een verhoog. Een nasionale finaal.