Fatman soos jy hom nog nooit beleef het nie. Hy sing liedjies van kunstenaars wat hom geinspireer het. Tom Jones, Enkelburt Humperdinck, Frank Sinatra, Elvis en nog vele meer. Met 'n ete ingesluit kan jy kom luister en geniet.
Groep besprekings van 10 persone per tafel.