‘Seun’ -bekroonde eenmanvertoning van Wilhelm vd Walt, gebaseer op Dana Snyman se boek

‘Seun’ -bekroonde eenmanvertoning van Wilhelm vd Walt, gebaseer op Dana Snyman se boek

‘Seun’ -bekroonde eenmanvertoning van Wilhelm vd Walt, gebaseer op Dana Snyman se boek

19 Sep 2026 19:00

About

KOM SAAM OP ’N NOSTALGIESE REIS NA DIE 1980’S ...

Dana Snyman deel in ‘Seun’ die deel van sy storie waaroor hy nog nooit gepraat het nie: sy ervarings in die 1980’s. Dit is die tyd van P.W. Botha se vinger, die Voëlvry-toer, AWB-saamtrekke, onderhandelings en die laaste dae van diensplig. Dana word oneervol ontslaan uit die weermag, maar eers maak hy ’n draai in Saal 24. Dié rou, onthullende memoires vra: Hoe word ’n seun ’n man? ’n Seun wat nie ’n meisie se aandag kan trek nie? ’n Seun wat nie goed genoeg is vir die weermag nie?

Die opvoering en akteur is by verskeie feeste as die beste vertoning en akteur bekroon.

Kom vroeër om die verleidinge van die Feeskafee te kom geniet: die baristakoffie, watertandgeregte en die besondere kuns deur plaaslike kunstenaars.

Venue

NG Kerk Welgemoed, Diaz Street, Welgemoed, Cape Town, South Africa   Location on Google Maps

‘Seun’ -bekroonde eenmanvertoning van Wilhelm vd Walt, gebaseer op Dana Snyman se boek

‘Seun’ -bekroonde eenmanvertoning van Wilhelm vd Walt, gebaseer op Dana Snyman se boek 19 Sep 2026 19:00

R200

 More Info

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…