Potjiekos met Erns Grundling en sy gesin

Potjiekos met Erns Grundling en sy gesin

Potjiekos met Erns Grundling en sy gesin

12 Sep 2026 16:00

About

KOM REIS SAAM ...

Nie net kan jy van die heel lekkerste van ons potjiekoskonings kom proe nie, maar dit ook saam met Erns en sy gesin geniet.

Om 16:00 gaan Erns en sy vrou, Catharien, ons potjiekoskompetisie beoordeel. En natuurlik bring hulle hul skattige tweeling, André Jakkals en Henry Wolf, saam wat sosialemediasensasies geraak het. Tydens hierdie geleentheid vertel Erns iets van sy besoek aan Japan in die rugbywêreldbekerjaar na aanleiding van sy boek Sushi en shosholosha. Watter wonderlike manier om rugbygees op te bou net ses ure voordat die Springbokke en die All Blacks mekaar in Baltimore, Amerika pak.

Venue

NG Kerk Welgemoed, Diaz Street, Welgemoed, Cape Town, South Africa   Location on Google Maps

Potjiekos met Erns Grundling en sy gesin

Potjiekos met Erns Grundling en sy gesin 12 Sep 2026 16:00

R240

 More Info

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…