Amira Willighagen en die DF-Koor: n musiekfees

Amira Willighagen en die DF-Koor: n musiekfees

Amira Willighagen en die DF-Koor: n musiekfees

20 Sep 2026 09:00

About

KOM SAAM OP ’N MUSIKALE REIS ...

Die Nederlands-gebore Amira Willighagen het op 9-jarige ouderdom reeds ‘Holland’s Got Talent’ gewen. Tydens verlede jaar se Kerssangdiens was dit duidelik hoekom toe sy ook Welgemoed met haar stem betower het. Hierdie jaar is dit ’n dubbele bekoring wanneer sy met DF Akademie se briljante koor en die immergewilde Jade Paige saamspan.

Kom maak agterna ’n draai by die Feeskafee om verder verlei te word deur ons baristakoffie, watertandgeregte en die besondere kuns deur plaaslike kunstenaars.

Venue

NG Kerk Welgemoed, Diaz Street, Welgemoed, Cape Town, South Africa   Location on Google Maps

Amira Willighagen en die DF-Koor: n musiekfees

Amira Willighagen en die DF-Koor 20 Sep 2026 09:00

R0 (Free Event)

 More Info

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…