Francois van Coke, Die Heuwels Fantasties, Hanna de Wet en die Laerskool Welgemoed-koor

Francois van Coke, Die Heuwels Fantasties, Hanna de Wet en die Laerskool Welgemoed-koor

Francois van Coke, Die Heuwels Fantasties, Hanna de Wet en die Laerskool Welgemoed-koor

17 Sep 2026 19:00

About

KOM SAAM OP ’N NOSTALGIESE MUSIEKREIS VAN DIE LEGENDARIESE LUCAS MAREE SE BEKENDSTE LIEDJIES ...

Hoe bevoorreg is ons nie om musikante soos Francois van Coke en ‘Die Heuwels Fantasties’ in ons midde te hê nie? En om hulle dan te hoor sing saam met die uiters talentvolle laerskoolkoor op wie die gemeenskap so trots is. Voeg daarby nog ’n plaaslike stem, Hanna de Wet, en jy kry ... ’n vertoning wat gaan uitverkoop voordat dit nog geadverteer word.

Kom geniet terselfdertyd die baristakoffie en watertandgeregte uit ons Feeskafee omring met die mooiste kuns te koop uit die hand van ons area se talentvolste kunstenaars.

Venue

NG Kerk Welgemoed, Diaz Street, Welgemoed, Cape Town, South Africa   Location on Google Maps

Francois van Coke, Die Heuwels Fantasties, Hanna de Wet en die Laerskool Welgemoed-koor

Francois van Coke, Die Heuwels Fantasties, Hanna de Wet en die Laerskool Welgemoed-koor 17 Sep 2026 19:00

R160

 More Info

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…